fbpx



 

AANLYN DIENSTE


AANLYN DIENSTE

MOST RECENT SERMONS
Category: Endeo
3

Ontmoeting met God

Speaker: Deon Swart | August 10, 2022

Ontmoeting met God Daar is sekere goed wat in die lewe gebeur wat ons nie kan misloop of vermy nie. Daar is ’n oorlog wat heers, ’n oorlog wat God JOU oproep om te veg....

Category: Endeo
11

Speaker: Deon Swart | August 04, 2022

Salwing is die lasverwyderende; jukverwoestende; krag van God! Ons kyk vandag na: 1. Christus die GESALFDE EEN 2. Die Evangelie van Jesus is GOEIE NUUS 3. Die “Koningkryk van God” is God se MANIER van...

Category: Endeo
21

Elia – my wêreld van droogte.

Speaker: Braam Peens | July 19, 2022

Ons gaan vandag kyk na ‘n man van God, Elia. In die tyd waarin Elia geleef het in die Noorde, het die mense 19 Bose Konings gehad en oor 200 jaar met korrupte leierskap geleef....

Category: Endeo
174

Toetsgronde

Speaker: Braam Peens | July 05, 2022

In jou lewe gaan jy getoets word. Die goeie nuus is God glo in jou en gee jou alles wat jy nodig het om die toets te deurstaan. In vandag se boodskap kyk ons na...