fbpx

Sermons Archive

Ontdek wie jy is – Pastoor Braam Pastoor

Category: Endeo / Speaker: Braam Peens
September 04, 2021

Hoe kan jy jou identiteit beskerm? Die vyand is uit om jou identiteit te steel. Jou identiteit dra groot waarde. Dit bepaal hoe jy dink Wat jy wil bereik En of jy ‘n vervulde lewe...

Wat God Besluit Staan Vas

Category: Endeo / Speaker: Deon Swart
August 29, 2021

Wat God besluit staan vas Hou op praat en begin doen, jy is nie verantwoordelik vir die resultate nie, jy is net verantwoordelik om gehoorsaam te wees. Begin doen wat reg is al is dit...

Counterfeit

Category: Endeo / Speaker: Braam Peens
August 24, 2021

Wat maak mens wanneer die lewe leeg voel? Baie van ons vul ons lewens met sport, naweke weg, kuiers ens. Toe Covid en lockdown gebeur toe val baie van dit waarmee ons ons lewens vul...

Dapper Stapper

Category: Endeo / Speaker: Braam Peens
August 17, 2021

Ons moet gemotiveer wees deur God se doel, nie ons pyn nie… Pastoor Braam gesels met ons oor lewenslesse wat hy geleer het terwyl hy op ‘n staptoer was in Magoebaskloof. Geen warm water, geen...

Staan op en veg

Category: Endeo / Speaker: Deon Swart
August 15, 2021

Staan op en veg Voel dit soms vir jou jy’s besig om na ń boksgeveg te kyk tussen lig en duisternis…kerk en korona…kinders van die Here en die wêreld? Besef vandag dat tussen lig en...

Dinamiese Dankbaarheid

Category: Endeo / Speaker: Braam Peens
August 03, 2021

Dankbaarheid is die sleutel tot God se teenwoordigheid. Dankbaarheid bring VRYHEID. In vandag se boodskap ontdek ons die geestelike dinamiese krag in dankbaarheid. Is jy dankbaar of murmereer jy? Geniet ons aanlyn kerkdiens en onthou...

Sy krag in my…

Category: Endeo / Speaker: Deon Swart
July 25, 2021

Sy Krag in my… Soek jou krag in die Here, maak tyd en plek om God te hoor. Vandag bespreek ons 3 bevestigings wat jy kan gebruik om te weet God praat met jou! 1....

Ek Wens: Ek Word

Category: Endeo / Speaker: Deon Swart
July 20, 2021

ONTDEK en BELEEF vandag om te kan sê “Ek wil regtig word dit wat God wil hê ek moet word”. Jesus roep jou na ’n plek waar jy kan WORD soos Hy. Geniet vandag se...