Wrestle
As die vyand jou vasdruk teen die vloer, het God reeds die oorwinning gegee!!
Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, weet wat die bedoeling van die Gees is, want Hy pleit, volgens die wil van God, vir die gelowiges. ROMEINE 8:26-27 AFR83
Wrestle | Pastoor Deon Swart
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za Webwerf: www.endeo.co.za