Vernuwing
Deur gemoed, bekering en ons ritmes kry ons vernuwing. Verander jou fokus, sien jouself in die beeld van Jesus en ervaar vernuwing om jou doel uit te leef!
Ons gas spreker, Pastoor Werner Strauss van Kimberley, deel graag met julle die kragtige boodskap oor VERNUWING.
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022