Vas is ‘n honger na God Speaker: Deon Swart February 09, 2021 in Endeo No Comments 139 WATCH Vernuwing kan nie begin, as jy nie eers die oue uit jou gees kry nie. Om te restoreer, beteken om dit wat nie deel is of was van die oorspronklike plan, af te haal, weg te gooi of om dit terug te vat na sy oorspronklike vorm toe. Soek Jesus, soek Hom Plaas Hom eerste! Om te vas…is ‘n honger na God. Om die dienste vir jouself te vergemaklik subscribe hier op on YouTube kanaal Share Deon Swart Recent Sermons Stem in die nag June 26, 2022 Die Heilige Gees is vir jou gegee. June 20, 2022 Is Die Helige Gees Charismaties? June 13, 2022