fbpx

Toetsgronde

In jou lewe gaan jy getoets word.

Die goeie nuus is God glo in jou en gee jou alles wat jy nodig het om die toets te deurstaan.

In vandag se boodskap kyk ons na 3 redes hoekom God ons toets en hoe ons die toetse kan slaag terwyl ons nader trek aan God!

Geniet die Aanlyn boodskap en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk

Toetsgronde | Pastoor Braam Peens

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655

Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za

Share

Recent Sermons

August 04, 2022

Leave a Reply

Your email address will not be published.