fbpx

Taming Temptation

Wie van julle is al ooit gekonfronteer met temptasie en het al ingegee?

James 1:15 (NIV) Then, after desire has conceived, it gives birth to sin; and sin, when it is full-grown, gives birth to death.

Ons maak elke dag keuses en ons keuses het altyd gevolge op die pad wat ons stap.

Na ons geval het vir sonde dan is ons hart regtig om dit nie weer te doen nie.

Meeste van die tyd gee ons in vir temptasie want ons was nie voorbereid nie.

 

Vandag kyk ons na hoe jy jou verdedigingstrategie kan bou om teen temptasie kan veg!

 

Geniet die Aanlyn boodskap en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe.

 

Taming Temptation | Pastoor Braam Peens

 

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Bydraes kan gemaak word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655

 

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655

 

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655

 

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za Webwerf: www.endeo.co.za

Share

Recent Sermons

August 04, 2022

Leave a Reply

Your email address will not be published.