Sy krag in my…

Sy Krag in my…
Soek jou krag in die Here, maak tyd en plek om God te hoor.
Vandag bespreek ons 3 bevestigings wat jy kan gebruik om te weet God praat met jou!
1. Sy Woord
2. Sy wysheid
3. Sy weë
Sy krag is in jou…
Geniet ons aanlyn kerkdiens en subscribe op ons kanaal.