fbpx

Stem in die nag

Is jy bereid om diens te lewer of nie?

Ware aanbidding staan nie alleen nie. Ware aanbidding gaan oor tot diens aan die naaste.

Ons gesels vandag oor diensbaarheid. Dien is nie iets opsioneel vir ‘n Christen op aarde nie. Diens is nie ‘n stokperdjie vir ‘n paar uitgesoekte Christene nie. Diens is deel van jou doel op aarde.

Kom ons kyk dieper na God se Woord en hoe dit vir ons kan help.

Geniet die Aanlyn boodskap en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk

Stem in die nag | Pastoor Deon Swart

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655

Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za

Share

Recent Sermons

August 04, 2022

Leave a Reply

Your email address will not be published.