fbpx

Staan op en veg

Staan op en veg

Staan op en veg Voel dit soms vir jou jy’s besig om na ń boksgeveg te kyk tussen lig en duisternis…kerk en korona…kinders van die Here en die wêreld?

Besef vandag dat tussen lig en duisternis is dit maar ń eensydige geveg – die einde is bepaal aan die kruis.

  • Staan op en veg vir dit wat God belowe het
  • Staan op en veg vir dit wat reg is
  • Staan op en veg vir dit wat die vyand van jou gesteel het

Soek jou krag in die Here en in Sy sterkte.

God gebruik alle tipe mense in alle tipe omstandighede om alle tipes van werk te doen. God wil JOU gebruik daar waar Hy JOU geplaas het.

Geniet ons aanlyn kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe – www.youtube.com/endeofamiliekerk

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Liefdes offers kan gegee word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668

Epos: info@endeo.co.za

Webwerf: www.endeo.co.za

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *