fbpx

Rekonstruksie

Rekonstruksie

Rekonstruksie Hierdie is een van die beste tye om as kerk te doen wat God ons voor geroep het en om daar te wees vir mekaar en ’n wêreld wat desperaat soekend is.

Die Here vertrou elkeen van ons, die Here vertrou jou om SY kerk te rekonstruktueer.

In vandag se boodskap kyk ons waar en hoe om te begin.

Die Kerk sal opstaan!! Gaan jy deel wees daarvan?

 

Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe.

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655

 

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655

 

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655

 

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za Webwerf: www.endeo.co.za

 

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published.