Goud in Geloof – Pastoor Braam Peens
Goud het miskien vir ons groot waarde. Maar ons geloof is by verre van groter waarde en bo alles by God van die grootste belang. Dis hoekom hy soveel moeite met ons maak om dit in ons lewens te ontgin, te suiwer en te laat ontdek.
Worship saam ons hier.
Volg die notas hier.