fbpx

Gekoek

Voel jy soms vasgevang in omstandighede of sekere sondes dalk?

Hoe meer jy probeer uitkom hoe meer word jy gekoek!

Pastoor Braam gesels met ons oor hoe ons uit die “koek” kan kom en so ook moet oop wees vir hulp en om ander te help.

Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk

 

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655

 

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655

 

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655

 

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za Webwerf: www.endeo.co.za

Share

Recent Sermons

August 04, 2022

Leave a Reply

Your email address will not be published.