Endurance – Pastoor Braam Peens
Almal van ons het al deur moeilike tye in die lewe gegaan. As kinders het ons groot drome oor wat ons eendag wil word. Brandweerman, polisie of vlieënier. Dan gebeur die lewe. Rekeninge, werk, familie uitdagings, siektes…. Die lewe se drome verdwyn en ons moet soms op ons tande byt. God vra baie keer vir ons om ons drome op te offer sodat mense gered kan word.
Geniet die boodskap saam ons!
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022