Ek verdien dit
Ek verdien die dood, maar Jesus gee lewe…
Ek verdien veroordeling, maar Jesus gee genade!
Ek verdien verwerping, maar Jesus gee aanvaarding…
Alles wat ek het, alles wat jy het is genade!
Ek verdien dit | Pastoor Braam Peens |17 Okt 2021
Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien:
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za