fbpx

Die Krom Pad

“Die jaar gaan anders wees!” Klink dit bekend? Na ons gerus het en bietjie buite om omstandighede gekom het begin ons gewoonlik die jaar met GROOT entoesiasme… Dan gebeur die lewe, die pad is nie meer reguit nie, maar KROM met uitdagings.

Vandag gesels ons oor planne wat KROM loop en hoe om effektief om die uitdagings te werk.

Die KROM Plan | Pastoor Braam Peens

 

Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655

 

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655

 

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655

 

Kontak ons:

Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668

Epos: info@endeo.co.za

Share

Recent Sermons

August 04, 2022

Leave a Reply

Your email address will not be published.