Deurbraak – Pastoor Braam Peens
Is jy moeg om op survival mode te leef? Wat keer jou om jou deurbraak te kry? Jou deurbraak sal vanuit jou hart en geloof vloei nie jou situasie nie…GOD SE SEËN KOM VANUIT JOU GELOOF EN GESINDHED.
God is ‘n pa wat jou die deurbrake in jou lewe wil gee. Hy het Christus gestuur om ons die finale ewigheids deurbraak te gee.
Maar God verwag nog altyd van ons geloof en gehoorsaamheid. God is te lief vir jou om jou te los soos wat jy is en daarom sal hy moeilike tye in jou lewe toelaat om jou te toets en te vorm… Geniet ons aanlyn-diens
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022