Detoks jou gedagtes
Wat in jou gedagtes gebeur kom uit in jou lewe… Ons gedagtes is ‘n oorlogsveld en baie van ons uitdagings verloor of wen ons in ons gedagtes. Dit beteken dat die lewe wat ons leef baie keer agv die gedagtes is wat ons dink.
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022