Breek Punt tot Keer Punt
Laat jou breek punt ‘n keer punt word waar God ‘n verskil in jou lewe kan kom maak, om op God te vertrou is jou beste antwoord!
Verklaar vandag: “Vrees sal my nie weer oorweldig en weg hou van dit wat God in my lewe wil doen nie, Hy is in beheer!”