2022 – Die jaar van Alignment (deel 2)
Daar is ‘n wêreldwye geestelike ontwakening, ‘n bewuswording van WIE God is.
Wat is dit om in “alignment” met God te wees? Wat moet in my lewe gebeur?
Pastoor Deon het laas week met ons gesels oor die belangrikheid van eenheid en wat in ons harte moet gebeur om in “alignment” te kom met God.
In vandag se boodskap kyk ons na die aksie wat ons kan vat.
Geniet die Aanlyn boodskap en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk
2022- Die jaar van Alignment | Pastoor Deon Swart
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za Webwerf: www.endeo.co.za