fbpx

Salwing is die lasverwyderende; jukverwoestende; krag van God!

Ons kyk vandag na:
1. Christus die GESALFDE EEN
2. Die Evangelie van Jesus is GOEIE NUUS
3. Die “Koningkryk van God” is God se MANIER van dinge doen
4. Ek en jy kan deel wees van God se Koninkryk!

Moenie jou salwing verloor…. kyk die boodskap op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal!

Geniet die Aanlyn boodskap en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk

Gesalf | Pastoor Deon Swart

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655

Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published.