fbpx

Wat is volgende

Ons is besig om na die einde van die jaar te beweeg en baie van ons reflekteer oor die impak wat 2020 gehad het.

Party van ons wil net van 2020 vergeet en aanbeweeg. Vir ander voel dit miskien asof hulle die gevolge van Covid nog lank gaan beleef en daar is ‘n onsekerheid oor 2021 en hoe om dit aan te pak? So wat is volgende? Moet ons dink aan net oorlewing of moet ons kanse vat en probeer floreer?

Wat is God se plan vir my lewe? Partymense sê dat ons geen beheer het oor ons toekoms… wat sal gebeur sal gebeur. Ander sê weer ons maak ons eie geluk en toekoms? So wat is volgende ?

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *