Wat is my doel?
Wat is my doel?
Binne jou weet jy God het jou gemaak, geroep, vir iets GROTER… om iets met betekenis te doen.
Vraag is hoe weet jy en waar begin jy?
Die grote van jou opdrag bepaal nie die belangrikheid van jou impak nie.
Geniet ons aanlyn kerk diens en subscribe op ons kanaal.
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak! Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022