fbpx

Vreeslose Gees

As mens is ons net met 2 vrese gebore, ‘n vrees vir harde geluide en om te val… al die ander vrese is aangeleer.

Die Here het vir ons ‘n VREESLOSE Gees gegee!

– Die Heilige Gees herstel jou

– Die Heilige Gees bekragtig jou

– Die Heilige Gees maak jou VREESLOOS

Geniet die boodksap van Pastoor Braam Peens. Los vir ons ‘n comment, like en share!!

Onthou om op ons kanaal te subscribe.

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *