Voorwaarts Mars
Na 4 bloedklonte en een gebeure na die ander het Pastoor Deon ‘n woord van die Here af gekry. Staan nou op, dis tyd om voorwaarts te mars!! Ongeag van waar die vyand vir jou probeer vashou… daar is dinge wat in die Koninkryk van God moet gebreur.
Geniet die boodskap
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022