fbpx

Vertrou die Proses

Het jy foute in jou verlede gemaak en wonder soms of die Here op jou opgee?

Daar is oomblikke wat jy op die Here wag en wonder of jy regtig van die Hom gehoor het, of wonder hoekom vat Hy so lank?!

In die oomblikke is Here besig is om jou voor te berei vir Sy beloftes

Wanneer ons wag leer Hy ons dinge.

Die proses begin altyd by diensbaarheid. Geloof in die geleentheid.

VERTROU DIE PROSES.

Vertrou die proses | PastoorBraam Peens |03 Oct 2021

Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamilieker

Share

Recent Sermons

August 04, 2022

Leave a Reply

Your email address will not be published.