fbpx

Remember who you are

Wie ons is bepaal hoe ons optree. Ons interne identiteit dikteer ons eksterne lewenstyl.

“Maar julle is ’n uitverkore volk,’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie, ’n volk wat aan God behoort” – 1 Pet 2:9

 

  • JY is GEKIES
  • JY is KONINKLIK
  • JY is HEILIG

Remember who you are | Pastoor Deon Swart | 21 November (Aanlyndiens)

Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655

 

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655

 

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655

 

Kontak ons:

Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668

Epos: info@endeo.co.za

Share

Recent Sermons

August 04, 2022

Leave a Reply

Your email address will not be published.