Ontdek wie jy is – Pastoor Braam Pastoor
Hoe kan jy jou identiteit beskerm?
Die vyand is uit om jou identiteit te steel.
Jou identiteit dra groot waarde.
- Dit bepaal hoe jy dink
- Wat jy wil bereik
- En of jy ‘n vervulde lewe beleef.
Was is die gevolge van as jou identiteit gesteel word?
In vandag se boodskap praat Pastoor Braam Peens met ons oor hoe jy kan ontdek WIE JY IS en hoe om jou identiteit kan beskerm.
Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien:
Liefdes offers kan gegee word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening) Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022