Maak ‘n verskil
Ons is gemaak om God lief te hê en te aanbid. Hy wil vir ons ‘n Vader wees en ons moet vir Hom seuns en dogters wees. Jesus stel die voorbeeld vir ons…Hy kry Sy krag vanuit ontmoeting met God.
Jesus roep ons tot ‘n plek waar ons elke dag ‘n verskil maak.
Volg notas hier.
Recent Sermons
Dood is Oorwin
April 04, 2021
Kruis spel Genade
April 02, 2021
Voorwaarts Mars
March 31, 2021