fbpx

Look & Live

In ons geestlike lewe ervaar ons vrese net soos in ons menslike lewe.

Hoe kan ons die vrese wat ons daagliks in die gesig staar oorwin?

Jy word vandag genooi en uit gedaag om saam saam Jeug Pastoor, Jaco Pretorius, in die Woord in te delf om jouself geestelik toe te rus en om jou FOKUS op die een konstante ding te hou deur die ops en afs van die lewe – Die Kruis van Jesus!

Look & Live | Jaco Pretorius | 12 Sep 2021

 

Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe.

 

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien

Liefdes offers kan gegee word deur eft:

Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655

 

R.O.P.E (Uitreik bediening)

Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655

 

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!

Wêreld Evangelisasie

Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655

 

Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za Webwerf: www.endeo.co.za

 

Share

Recent Sermons

August 04, 2022

Leave a Reply

Your email address will not be published.