fbpx

Kies waar jy sit…

Waar gaan jy sit die jaar?

Jy kan vandag bo op 2020 sit of jy kan onder 2020 gaan sit.

Die plek waar jy sit gaan jou volg na 2021, na 2022 en vir die res van jou lewe.

Fokus jou oë op Jesus

Besluit vandag om:

  • bo op vrees te sit…
  • bo op onvergifnis te sit…
  • bo op verdeeldheid te sit..
  • bo op onsekerheid te sit….

Fokus jou oë op Jesus

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *