Jesus in my Plek
Ons vier vandag Goeie Vrydag waar ons herinner word van wat Jesus vir ons gedoen het.
Die prys wat betaal is. Jesus het nie net vir my gesterf aan die kruis, maar Jesus het gesterf in my plek.
Dit beteken dat wanneer ons kyk na wat met Jesus gebeur het, dan kyk ons na wat met ons moes gebeur het…
Geniet die Aanlyn boodskap en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk
Jesus in my plek | Pastoor Braam Peens
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za