Ingeskakel – Ek is ‘n vriend
God is ‘n vriend, Hy praat nie met robotte nie, Hy praat met mense…. Hy praat met vriende! Ons wil jou help om jou verhouding met God te bou en te koester. God wil met JOU praat, al is jy nie perfek nie.
Geniet ons Aanlyn kerk diens en subscribe op ons kanaal.
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E ( Uitreik bediening)Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons: Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022