fbpx

Ingeskakel – Ek is ‘n Skaap

3 Feite oor om God se stem te hoor.

– Om God se stem te hoor is in jou INGEBORE.

– Om God se stem te hoor word AANGLEER

– Om God se stem te hoor verbeter met VOLWASSENHEID, soos jy groei in jou verhouding met God

 

Pastoor Deon praat vandag met ons oor hoe ons kan luister om God se stem te hoor in ons lewens. Wees INGESKAKEL om God se stem te hoor, soos ‘n skaap sy herder se stem hoor en herken, kan ons as Christine God, ons Herder se stem hoor en herken!

 

Geniet die boodskap, los vir ons ‘n comment, like, share en subscribe op ons kanaal!

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *