fbpx

Het ek die Heilige Gees?

Pinkster Sondag Diens

Jy vra dalk jouself: “Het ek die Heilge Gees?” of “Hoe ontvang ek die Heilige Gees?”

Weet vandag dat as JY Jesus aangeneem het in jou lewe, het JY die Heilige Gees binne JOU! Die Heilige Gees word uit liefde gebore. Vandag kyk ons na wat gebeur binne in ons sodat ons Jesus kan aanneem.

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *