fbpx

Elia – my wêreld van droogte.

Ons gaan vandag kyk na ‘n man van God, Elia.

In die tyd waarin Elia geleef het in die Noorde, het die mense 19 Bose Konings gehad en oor 200 jaar met korrupte leierskap geleef.

God gebruik een persoon OM OP TE STAAN!

Ons gaan vandag kyk na hoe God Elia opgerig het om op te staan en watse 3 seisoene hy moes deurgaan.

Geniet die Aanlyn boodskap en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk

Elia – my wêreld van droogte | Pastoor Braam Peens

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB
Rek no. 62532115723
Tak: 250-655

R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB
Rek no: 62532120053
Tak: 250-655

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rek no: 62644181589
Tak: 250-655

Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za

Share

Recent Sermons

August 04, 2022

Leave a Reply

Your email address will not be published.