Ek wens: Ek bou
God het vir my en vir jou nodig om die wêreld te wys ons is besig om aan Sy Koninkryk te bou.
Daar is 3 maniere wat ons in venootskap kan leef saam Gom om te bou aan die Koninkryk:
1. Deur te bid
2. Deur te gee
3. Deur te dien
Geniet die boodskap en gaan maak vandag ‘n verskil in iemand se lewe, gaan maak Jesus bekend!