Ek Wens: Behoort
“Laat ons mekaar liefhê omdat Hy ons eerste liefgehad het.”
God jou lief omdat jy Syne is – jy behoort aan Hom. Hoekom het ek my eie vrou, kinders, meer lief as iemand anders se vrou, kinders,? … Omdat hulle myne is.
God het jou lief, geniet die boodskap
Kyk Ek Wens hier