fbpx

Ek is Kwaad!

Wanneer jy kwaad word dan “trigger” dit die liggaam se veg of VLUG reaksie.
Adrenalien en kortisoon hormone word afgeskei, jou hart klop vinniger en jou bloed word na jou spiere gepomp om reg te maak vir aksie. JY verander fisies ‘n ander persoon.
As jy nie jou woede reg hanteer nie kan dit jou weg lei van die droom en plan wat God met jou lewe het! Waarna lei jou woede? Raak jy oor die regte goed kwaad?
Ek bid dat jy oor die regte goed sal kwaad raak. Dat wanneer jy kwaad word dit sal lei na geneesing en die bou van God se koninkryk. 

SHOW LESS

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *