fbpx

Dis Tyd

Dis tyd… Is jy gereed vir die koms van Christus?

Kerk is oop vir in persoon en aanlyn! Dienste sal elke 2 de week in die kerk gehou word en live uitgesaai word (ook beskikbaar om enige tyd weer te kyk), op alternatiewe Sondae sal ‘n diens beskikbaar wees aanlyn en ons moedig jou aan om by ‘n huiskerk in te skakel.

Maak met ons kontak indien jy wil in skakel en of om ‘n huiskerk te begin. Geniet die diens!

Volgende diens by die kerk sal die 18de Oktober wees, 08:30

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *