fbpx

Deur Dik of Dun

Jy sal nooit alles doen wat God wil hê jy moet doen sonder die regte mense om jou nie…

Die fyf mees prominente mense in jou lewe, bepaal die trajek van jou lewe.

1. Vriende help ons in tye van gladde of doring agtige plekke

2. Vriende staan by ons wanneer ons geloof wankel

3. Die regte mense is met jou hart en siel

Maak jou notas hier:YouVersion

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *