fbpx

Depressie

As gevolg van die geweldige druk wat die epidemie gebring het is daar ‘n geweldige toename in depressie. Die vraag is kan ‘n Christen depressie kry? Is dit demonies? Hoe hanteer mens dit?

“Vir iemand wat self deur dit is, wil ek vandag hê ons moet kyk wat sê die bybel oor depressie. Ons gaan kyk oor hoe jy dit kan vermy, hoe om uit dit te kom en hoe om iemand te behandel wat dit het.”

Geniet die boodskap van Pastoor Braam Peens

Share

Recent Sermons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *