Dapper Stapper
Ons moet gemotiveer wees deur God se doel, nie ons pyn nie…
Pastoor Braam gesels met ons oor lewenslesse wat hy geleer het terwyl hy op ‘n staptoer was in Magoebaskloof.
Geen warm water, geen elektrisiteit nie, geen selfoon opvangs nie… net God se grootheid in natuur en Sy stem!
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022