Counterfeit
Wat maak mens wanneer die lewe leeg voel?
Baie van ons vul ons lewens met sport, naweke weg, kuiers ens.
Toe Covid en lockdown gebeur toe val baie van dit waarmee ons ons lewens vul weg en baie mense het begin leeg voel.
Waneer ons ons lewens aanhou vul met die “goed” van die wêreld sal ons altyd honger en dors… In vandag se boodksap kyk ons hoe ons ons leegheid kan vul om ons honger en dors te les.
Geniet ons aanlyn kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022