Byt Vas in Moeilike Tye
Ons fokus vandag op die swaarkry en seerkry van ons tyd…
Ek vertrou dat jy vandag moed skep en weer hoop kry vir die toekoms.
God wil bemoedig – tog word ons ontmoedig, ons kyk vandag na die 2 sake van ontmoediging en hoe om moed te skep. BYT VAS!!
“Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.” Joh 1:16-17
Byt vas in moeilike tye | Pastoor Deon Swart |10 Oct 2021
Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe: www.youtube.com/endeofamiliekerk
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668 Epos: info@endeo.co.za Webwerf: www.endeo.co.za