As julle my lief het…
Die laaste woorde van Jesus net voor Hy aan die kruis gesterf het “As julle my lief het”… was woorde wat krag dra, woorde wat bemoedig, woorde ons vul met wysheid.
Jesus verwag nie net gehoorsaamheid nie. Hy kyk na die motief agter die gehoorsaamheid.
Hy kyk na die hart. Wat is jou motief? Het jy Jesus Lief?
As julle my Lief het | Pastoor Deon Swart |24 Okt 2021
Geniet ons Aanlyn Kerkdiens en onthou om op EnDeo Familiekerk se YouTube kanaal te subscribe — www.youtube.com/endeofamiliekerk
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E (Uitreik bediening)
Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie Bank:
FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za