Vind jou Vrede
Kan ons regtig vrede hê in 2021?
Vandag kyk ons HOE ons ware VREDE kan vind in ons omstandighede.
Baie van ons het spanning, dit voel of ons deesdae meer “uit vrede” as in vrede is, ons is op ‘n geestelike roller coaster.
Ons vra dalk vrae soos:
- Waar is vrede in my man/vrou wat in hospital lê?
- Waar is vrede in my finansies wat uit mekaar val?
- Waar is vrede in my huwelik?
- Waar is vrede in my kind sukkel met drugs?
Dit is soms moeilik om op God te vertrou terwyl ons omring is en vas kyk aan pyn, siekte, behoefte en onsekerheid oor die toekoms.
Vrede beteken nie jy sal nie probleme in hierdie wêreld beleef nie.
Die oorlog vir vrede begin altyd binne in ons gedagtes.
Vrede word nie gevind wanneer daar geen probleme is nie. Ware vrede word gevind in die teenwoordigheid van God.
Geniet ons aanlyn kerk diens en subscribe op ons kanaal.
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Liefdes offers kan gegee word deur eft: Bank: FNB Rek no. 62532115723 Tak: 250-655
R.O.P.E ( Uitreik bediening)Bank: FNB Rek no: 62532120053 Tak: 250-655
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Wêreld Evangelisasie Bank: FNB Rek no: 62644181589 Tak: 250-655
Kontak ons:
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Epos: info@endeo.co.za
Webwerf: www.endeo.co.za
Recent Sermons
Stem in die nag
June 26, 2022
Die Heilige Gees is vir jou gegee.
June 20, 2022
Is Die Helige Gees Charismaties?
June 13, 2022