fbpx

Sermons by Deon Swart


in
12

Ingeskakel – Ek is ‘n Skaap

Speaker: | June 06, 2021

3 Feite oor om God se stem te hoor. – Om God se stem te hoor is in jou INGEBORE. – Om God se stem te hoor word AANGLEER – Om God se stem te...


in
15

Ek wens: Ek bou

Speaker: | May 31, 2021

God het vir my en vir jou nodig om die wêreld te wys ons is besig om aan Sy Koninkryk te bou. Daar is 3 maniere wat ons in venootskap kan leef saam Gom om...


in
14

Ek Wens: Behoort

Speaker: | May 09, 2021

“Laat ons mekaar liefhê omdat Hy ons eerste liefgehad het.” God jou lief omdat jy Syne is – jy behoort aan Hom. Hoekom het ek my eie vrou, kinders, meer lief as iemand anders se...


12

Ek Wens

Speaker: | April 25, 2021

God het jou geskep met ‘n doel! Glo EERS dan sal jy sien…


in
33

Dood is Oorwin

Speaker: | April 04, 2021

Die volmaakte prys is betaal, jy is los gekoop, jy is vry gekoop ten duurste… Deur die bloed van Jesus Christus! Staan op jou voete, spreek jou vrese aan, Jesus het oorwin!!


29

Kruis spel Genade

Speaker: | April 02, 2021

Want so lief het God die WÊRELD gehad, nie net die wie Hom lief het nie, nie net die wie in Hom glo nie, maar ALMAL…dit sluit jou in! Die genade wat ons ontvang het...


23

Voorwaarts Mars

Speaker: | March 31, 2021

Na 4 bloedklonte en een gebeure na die ander het Pastoor Deon ‘n woord van die Here af gekry. Staan nou op, dis tyd om voorwaarts te mars!! Ongeag van waar die vyand vir jou...


in
40

Vas is ‘n honger na God

Speaker: | February 09, 2021

Vernuwing kan nie begin, as jy nie eers die oue uit jou gees kry nie. Om te restoreer, beteken om dit wat nie deel is of was van die oorspronklike plan, af te haal, weg...


in
46

‘n Nuwe Begin

Speaker: | January 31, 2021

God het iets nuuts in stoor vir Sy kerk, ‘n nuwe begin vir my en vir JOU! Om dienste vir jouself te vergemaklik subscribe op ons kanaal hier.


53

Breek Punt tot Keer Punt

Speaker: | January 17, 2021

Laat jou breek punt ‘n keer punt word waar God ‘n verskil in jou lewe kan kom maak, om op God te vertrou is jou beste antwoord! Verklaar vandag: “Vrees sal my nie weer oorweldig...