fbpx

Sermons by Braam Peens


in
21

Elia – my wêreld van droogte.

Speaker: | July 19, 2022

Ons gaan vandag kyk na ‘n man van God, Elia. In die tyd waarin Elia geleef het in die Noorde, het die mense 19 Bose Konings gehad en oor 200 jaar met korrupte leierskap geleef....


in
174

Toetsgronde

Speaker: | July 05, 2022

In jou lewe gaan jy getoets word. Die goeie nuus is God glo in jou en gee jou alles wat jy nodig het om die toets te deurstaan. In vandag se boodskap kyk ons na...


in
29

Is Die Helige Gees Charismaties?

Speaker: | June 13, 2022

Is die Heilige Gees Charismaties? Ons is besig met die reeks om te ontdek wie die Heilige Gees is. God het die Heilige Gees aan ons gestuur en dus is dit so belangrik dat ons...


in
35

Panic or Presence

Speaker: | May 15, 2022

Jy is geroep tot leierskap. Jy het verantwoordelikhede, kies jy die pad van paniek of die pad waar die teenwordigheid van God is? In vandag se boodskap kyk ons na 2 paaie van aksies wat...


in
91

Thinking Timebomb

Speaker: | April 26, 2022

Is jy ’n Thinking Timebomb? Was jy al geestelik gewond? Waste leuens het jy al begin glo? God het jou die KRAG gegee deur Sy Heilige Gees van waarheid om in oorwinning te leef.  ...


in
166

Jesus in my Plek

Speaker: | April 19, 2022

Ons vier vandag Goeie Vrydag waar ons herinner word van wat Jesus vir ons gedoen het. Die prys wat betaal is. Jesus het nie net vir my gesterf aan die kruis, maar Jesus het gesterf...


in
50

Called to Leadership

Speaker: | April 06, 2022

Wat is die eerste ding waaraan jy dink as jy die woord leierskap hoor? Leierskap kan motiveer of demotiveer, maar leierskap is deel van God se plan. God roep jou om ‘n leier te wees!...


in
44

Jou Binnekamer

Speaker: | March 21, 2022

Jou buite wêreld bestaan uit dinge soos: Werk, stokperdjies, besittings, jou sosiale lewe… Jou binne wêreld bestaan uit dinge soos: Waardes, refleksie, aanbidding, belei van sondes, soeke na vervulling in God se teenwoordigheid… Innerlike vrede…...


in
31

Taming Temptation

Speaker: | March 13, 2022

Wie van julle is al ooit gekonfronteer met temptasie en het al ingegee? James 1:15 (NIV) Then, after desire has conceived, it gives birth to sin; and sin, when it is full-grown, gives birth to...