fbpx

Endeo


in
3

Ontmoeting met God

Speaker: | August 10, 2022

Ontmoeting met God Daar is sekere goed wat in die lewe gebeur wat ons nie kan misloop of vermy nie. Daar is ’n oorlog wat heers, ’n oorlog wat God JOU oproep om te veg....


in
12

Speaker: | August 04, 2022

Salwing is die lasverwyderende; jukverwoestende; krag van God! Ons kyk vandag na: 1. Christus die GESALFDE EEN 2. Die Evangelie van Jesus is GOEIE NUUS 3. Die “Koningkryk van God” is God se MANIER van...


in
22

Elia – my wêreld van droogte.

Speaker: | July 19, 2022

Ons gaan vandag kyk na ‘n man van God, Elia. In die tyd waarin Elia geleef het in die Noorde, het die mense 19 Bose Konings gehad en oor 200 jaar met korrupte leierskap geleef....


in
175

Toetsgronde

Speaker: | July 05, 2022

In jou lewe gaan jy getoets word. Die goeie nuus is God glo in jou en gee jou alles wat jy nodig het om die toets te deurstaan. In vandag se boodskap kyk ons na...


in
49

Stem in die nag

Speaker: | June 26, 2022

Is jy bereid om diens te lewer of nie? Ware aanbidding staan nie alleen nie. Ware aanbidding gaan oor tot diens aan die naaste. Ons gesels vandag oor diensbaarheid. Dien is nie iets opsioneel vir...


in
26

Die Heilige Gees is vir jou gegee.

Speaker: | June 20, 2022

Die Heilige Gees is vir jou gegee. In vandag se boodskap fokus ons op: – Die Doop – Die vervulling van die Heilige Gees – Die uitstoring van die Heilige Gees ‘n Kerk wat deur...


in
29

Is Die Helige Gees Charismaties?

Speaker: | June 13, 2022

Is die Heilige Gees Charismaties? Ons is besig met die reeks om te ontdek wie die Heilige Gees is. God het die Heilige Gees aan ons gestuur en dus is dit so belangrik dat ons...


in
70

Die God wat mense nie ken nie – Wie is Hy?

Speaker: | May 22, 2022

Ontdek wie die Heilige Gees is in vandag se boodskap. Die Heilige Gees se hoogste prioriteit of begeerte is verhouding en vanuit daardie verhoudings plek wil die Heilige Gees ons leer, ons lei en wil...